Verse 1Juig Al Wat Leef, Juig Voor Die HeerDien God Met Blydskap, Gee Hom EerKom Nader Voor Sy AangesigEn Prys Hom Met 'N LofgedigVerse 2Die Heer Is God, Erken Dat Hy'N Eie Volk Vir Hom Berei'N Volk Om Hom Te Dien En VreesEn Skape Van Sy Wei Te WeesVerse 3Gaan Deur Sy Poorte In Met LofMet Lofsang In Sy TempelhofKom In Sy Huis, O Bondsvolk SaamVerhef Sy Lof En Prys Sy NaamVerse 4Want Goedertieren Is Die HeerSy Goedheid Eindig NimmermeerSy Trou En Waarheid Hou Hul KragTot In Die Laaste Nageslag...