Verse 1O Christus, Ons Verlange,U Het Ons Heil Gebring.Sal Ooit Ons JubelsangeU Lof Na Waarde Sing?Vervul In WelbehaeOns Harte Met U Gees;Skenk Ons In Hierdie Dae''N Ware Christusfees.Verse 2U Wat As HemelkoningIn Heerlikheid Regeer,Maak Onder Mense WoningDaal As 'N Dienskneg Neer -En Herders Vind 'N HerderOor Wie Hul Dankbaar Juig;En Wyses Vind Die WysheidVoor Wie Hul Biddend Buig.Verse 3Soos Kinders Met "Hosannas"Hul Koning Bly Ontmoet,En Sion Sy MessiasMet Jubels Kon BegroetSo Wil My Lied U Vrede,U Heerskappy Besing;My Lof En DankgebedeU Juigend Hulde Bring.Verse 4Ek, Magteloos Gebonde,Word Weer Deur U Bevry;Ek Is Bevlek Met SondeU Kom En Reinig My.Nou Leef My DankgebedeNou Kan Ek Sing En Dien!Nou Kan Ek Sterf In VredeEk Het My Heer Gesien!