IntroVerse 1Hier Is 'N Kort Storie Van My Bakkie In Die LandVasgesit, Vier Wiele In Die SandEers Was Ek Kwaad, Hoe Het Ek Hier Beland?Hoor Net Hierdie Storie Van My Bakkie In Die LandDit Was Nog 'N Dag Soos Elke Ander DagDie Pad Was MooiDie Plaas Was Prag-Prag-Pragtig En Wragtig Toe Begin Dit ReënEk Was Myle Weg Toe Die Here My Wil SeënChorusEn Die Hemel Maak Oop En Hy Laat LoopEn Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, VatDiep GeplantMet My Bakkie In Die LandVerse 2Nou Hierdie Is 'N Storie, Ek Is Op SinkgatrandVasgeval, My Bakkie In Die LandDie Wiele In My Kop Spin Die Wiele In Die Grond SpinPlat Op Sy Maag Lê My Bakkie In Die LandChorusEn Die Hemel Maak Oop En Hy Laat LoopEn Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, VatDiep GeplantMet My Bakkie In Die LandVerse 3Ek Bel Vir Piet Om Te Ry My Te Kom HelpMaar Hy Is Ook VasDaar Anderkant Die VeldWaar Kry Ek En Piet Dan Nou 'N Helpende Hand, Altwee Kniediep In Die Knyp Met Ons Bakkies In Die LandNou Ek Is Baie Braaf Ja, Ek Belowe DitEn My Bakkie Is Fris Maar Hier Gaan Ek Vir Dae SitDie Reën Raak LigEn Net Toe My Gemoed Stig, Hoor Ek Weer Die Weer Hoe Die Here My Wil SeënChorusEn Die Hemel Maak Oop En Hy Laat LoopEn Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, VatDiep GeplantMet My Bakkie In Die LandBridgeEk Kan Loop En Dalk VersuipTwee En Dertig Myl In Die Reën Af Seil Maar My Oë Raak Wyd Want Die Son Kom UitHoop Flippen Groot Om My Bakkie Uit Te StootMaar Nat Of Droog, Ek Sit Waar Ek SitDie Wiele Grou Swaar Uit, Die Son Brand My Gaar UitDit Was Baie Beter Met My Bakkie In Die ReënBegin Ek Toe Maar Bid Dat Die Here My Moet SeënChorusEn Die Hemel Maak Oop En Hy Laat LoopEn Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, VatEn Die Hemel Maak Oop En Hy Laat LoopEn Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, VatDiep GeplantMet My Bakkie In Die LandDiep GeplantMet My Bakkie In Die Land