VerseWaar Is Jy LieflingWaar Is Jy VanaandWat Is Die Lewe Sonder JouDie Lewe Is So Eensaam NouBy Die Waterval, Het Ons Mekaar OntmoetJy Is Die Een So Na My SmaakNou Het Jy My VerlaatJa Die Lewe Is So WonderlikEn Ons Was So Gelukkig SaamJy’s Die Een Na Wie Ek VerlangDie Soetste LieflingChorusVergeet Maar Die VerledeEn Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met MyEn Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een KansNog Een Kans Om Jou Liefde Trug Te WenRepeat ChorusVergeet Maar Die VerledeEn Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met MyEn Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een KansNog Een Kans Om Jou Liefde, Nog Een Kans Om Jou LiefdeNet Nog Een Kans Om Jou Liefde, Trug Te Wen