Key: C Tempo: 81 Time:4/4IntroVerse 1Ek LeweGemaak Om Na Liefde Te StreweOp Vlerke Van Vriendskap Te SweweSonder Vrae Oor Sonder SorgeVerse 1Dag Vir Dag Dreun Ritme Om My HeenVoel Die Ure Vol, En Tog AlleenMaar Jou Blik Verslaan My VreseSon Saffierm Lag In Jou WeseBring Geluk Wat Lank Verlore WasChorusEk LeweGemaak Om Na Liefde Te StreweOp Vlerke Van Vriendskap Te SweweSonder Vrae Oor Wat More Mag BringEk Lewe, Verstape Van Droom En Van VredeDie Vreugde Van Leef In Die HedeDat Ek Hier Is Vir 'N RedeVerse 2Die Vrae Was Soos Skadus Binne MyDeur Die Ligte Lag, En Antwoord JyEn Ek Sien Die SonverhaleIn Jou Oe, Nuwe TaleLees Die Storie Van 'N Weer BeginChorusEk LeweGemaak Om Na Liefde Te StreweOp Vlerke Van Vriendskap Te SweweSonder Vrae Oor Wat More Mag BringEk Lewe, Verstape Van Droom En Van VredeDie Vreugde Van Leef In Die HedeDat Ek Hier Is Vir 'N Rede