IntroVerse 1Daar Was 'N Vroeër Tyd Van Drome DroomVan Vlinders Jag Van Boom Tot BoomVan Stil Beloftes Om Die StorievuurPre-chorusOnthou Jy, Iemand Het GeglimlagIemand Het GeweetDat Jy En Ek Tog Iewers EendagAlles Sou VergeetChorusEn Nou's Daar Niks Wat Ek Kan Doen NieNiks Kan Ons Versoen NieDis Reeds Diep In JunieDie Somer Is VerbyVerse 2Want Tyd Is Wind En Wind Is Nes 'N KindOpsoek Na Iets Iets Vêr En NuutEn So Raak Hy Uiteindelik VerdwaalPre-chorusEn Daardie Aand Toe Ek Totsiens SêDie Rook Ons Half VerblindEn Jy Jou Werêld In My Hand LêWas Ek Net 'N KindChorusEn Nou's Daar Niks Wat Ek Kan Doen NieNiks Kan Ons Versoen NieDis Reeds Diep In JunieDie Somer Is Verby