Bpm: 135Single Released: 6 Mar 2020IntroVerse 1Hierdie Gevoel Is Ondraaglik,Nes Jy Gesê Het, Ek, Ek Was,Hierdie Gevoel, Is Tydelik Nes Jy,InterludeVerse 2Hierdie Gevoel Los My Magteloos,Ek Kan Nie Verstaan Hoe Jy Gesê Het,Jy Was Lief Vir My,En Die Volgende Dag Net Weg Was.InterludeVerse 3Hierdie Gevoel Is Onbeskryflik,Hierdie Gevoel Los My Met So Baie Vrae!Was Ek Die Probleem?Het Ek Te Veel Gegee,Of Het Ek Net Een Te Veel,Vir Jou Geraak?InterludeVerse 4Of Het Jy Net Te Min Omgegee?Hierdie Gevoel Is Tydelik, Nes Jy!Verse 5Ek Vat Die Lighter,En Steek Die Foto Aan,Die Geheue Word Verbrand,Solank Mag Hy Lewe, In Sy Gloria,Solank Mag Hy Lewe!Ja!OutroHierdie Gevoel Is Tydelik, Nes Jy!