Chordyes

Dis Scary Shit

Lời bài hát Dis Scary Shit của Kinders Vannie Suburbs

Bpm: 165 Single Released: 6 Mar 2020 Intro Verse 1 Dis Scary Shit, Hoe Mense Mekaar In Die Rug Kan Steek, Dis Mos Hoog Mode Om So On Lojaal Te Wees, Dis Eintlik Maar Net F*Cked Up, Die Goeie Tye Was Mos Net ‘N Tydelike, Oplossing Om Geluk Te Vind, Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie, Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie, Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie. Interlude Verse 2 Dis Scary Shit Hoe My Beste Pel My So Kon Verraai, Vriendskap Verruil Vir ‘N Dubbel Olof Sonder My, Maar Alles Is Mos Net Fine, En My Opinie Is Mos Altyd Verkeerd. Interlude Verse 3 Dis Scary Shit, Hoe Ek Nooit 'N Opinie Met Jou Mag Hê Nie, Ek's Mos Altyd Verkeerd, Ek's Net ‘N Blote Irritasie En ‘N Rede Vir Jou Frustrasie, Slaansak Vir Die Verkeerde Mens, Ek Weet Net Nie Meer Of Ek Ooit Reg Gaan Wees Nie, My Swak Besluite Gaan My Nog In Haal, Ja Dis Vir My Scary Shit. Outro Vriendskap Verruil Vir N Dubbel Olof Sonder My, Vriendskap Verruil Vir N Dubbel Olof Sonder My, Ja Dis Vir My Scary Shit.