Chordyes

Ons Heilige Plek

Lời bài hát Ons Heilige Plek của Juanita du Plessis

Bpm: 110 Released: 26 June 2026 Album: Hierdie Oomblik Intro Verse 1 In Die Gange Van Kastele, Staan Die Wagte Voor Die Deure, En Niemand Word Ingelaat, Wat Nie Daar Hoort Nie. Verse 2 Teen Die Mure, Ons Getuie, Van Ons Drome En Ons Geheime, Veilig Hier Toegesluit, In Ons Binnekamer. Pre-Chorus In Die Skadu Van Ons Liefde, Dis Waar Ek Rus Kan Kry. Chorus Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam. Verse 3 Hoe Begryp Jy Die Misterie? Hoe Verduidelik Jy Wat Niemand Weet Nie? Hier Waar Ons Een Word In Hart In Siel En Gees. Pre-Chorus In Die Skadu Van Ons Liefde, Dis Waar Ek Rus Kan Kry. Chorus Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam. Instrumental Outro Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam.