Verse 1Ek Ken 'N Meisie Wat GlimlagAs Die Druppels Teen Die Teer SpatSy Wil Dans In Die ReënEn EkSondig Weer Op 'N SondagSy Lees Haar Bybel Met 'N Vol HartProbeer Dit Alles Met My DeelPre—ChorusSy's Te Goed Vir Hierdie LeweChorusWant Sy's 'N Engel InDie Hel Se StrateSy Pas Nie In NieWant Sy Praat Net WaarheidSy Lyk VerdwaalEn Ek Sien Haar OëNet Bo Die VlammeEn Voel Die HoopIn Haar Sagte StaarEn SyLaat MyVerdwaalVerse 2Oh—OhSy Sien Die Sterre In Die DonkerIn My Hemel Is Daar WolkeSy Sien Verby Elke EenEn Ek Krap Al Weer Aan My WondeSy Soen Dit Beter Met BeloftesSê, "Môre Gaan Dit Beter Wees, Ek Sweer"Pre-ChorusSy's Te Goed Vir Hierdie LeweChorusWant Sy's 'N Engel InDie Hel Se StrateSy Pas Nie In NieWant Sy Praat Net WaarheidSy Lyk VerdwaalEn Ek Sien Haar OëNet Bo Die VlammeEn Voel Die HoopIn Haar Sagte StaarEn SyLaat MyVerdwaalOutroVerdwaalVerdwaalVerdwaalVerdwaalVerdwaalVerdwaalVerdwaalVerdwaal