Verse 1Daar’s ‘N Koning Wat RegeerHy’s Ewig En OnwankelbaarAs Hy Praat Bewe Die AardeSy Almag En Sy Waarde Is OnmeetbaarVerse 2Hy’s ‘N Vesting In Die Storm’N Toevlug As Die Berge Om Ons ValElke Wapen Wat Gemaak WordSal Breek Onder Die Almag Van Sy HandKoorLig Op Jou Oë, Kom Kyk En SienDie God Van Die LeërskareHy Heers Oor Die AardeWees Stil En Weet,Hy Is Jou GodHy Is Hoog VerheweHy Regeer VerewigVerse 3Daar’s ‘N Koning Wat RegeerDie Soom Van Sy Kleed Vul Die TempelOns Leier In OorwinningDis Hyself Wat Voor Ons Uit Sal GaanVerse 4Al Lyk Alles Uit BeheerIs Hy Steeds Op Die Troon Van GenadeKoninkryke WankelMaar Dié Wat Op Die Rots Is Sal Bly StaanOutroHy Wat Hoër As Die Berge IsHy Wat Bo Al Die Storms HeersHy Wat Sterker As Die Sterkste Winde IsEk Kyk Op, Ek Kyk Op Na U