IntroVerse 1Montagu-U-U Ek Drink Jou MuskadelEk Sit Hier Op My Rusbank, My Voete Op 'N SpringbokvelDie Klein Karo-O-O, Of 'N KannalandDie Son Steek Die Langeberge Aan Die BrandVerse 2Sê Vir My, Nou Wie Is U?'N Hofmeyer Van MontaguGetroud Met Van Deventer Van BarrydaleEk Ken Jou Pa Se Tante Op BonnievaleJa, Sy Was Le Grange Van LadysmithRossouw Is Sy Getroud, Ja Nou Verstaan Ek DitVerse 3O Kafeetjie Op Die Hoekie Het 'N Rooi SinkdakDie Mure Is Vol Advertensies GeplakDrink 'N Coca-Cola, Rook Springbok TabakEn Buite In Die Son Daar Leeeê 'N Slapende BrakInterludeVerse 4Die Kogmanskloof, Die OutiniquasWit Lê Die Sneeu Op Die TradoupasSo Krom Soos Die Nekkie Van 'N KalbaspypEn Stadig Word Die Brandewyn Druiwe RypInterludeVerse 5Montagu-U-U Ek Drink Jou MuskadelEk Sit Hier Op My Rusbank, My Voete Op 'N SpringbokvelDie Klein Karo-O-O, Of 'N KannalandDie Son Steek Die Langeberge Aan Die Brand, Hey!Outro