Bpm: 100
Released: 25 May 2018
Album: Wees Lief
Intro
Verse 1
My Hart Is Klein, My Drome Groot,
Sy Liefde Eindeloos In Lewe En In Dood,
Hy Is Die Rede Dat Ek Leef,
Hy Hou My Hand Vas As Ek Vrees,
Hy Is Die Heer, Aan U Die Eer.
Verse 2
My Hart Loop Oor, My God Is Groot,
Sy Liefde Eindeloos In Lewe En In Dood,
Hy Is Die Koning Wat Regeer,
Hy Is By My In Elke Tree Hy Is Die Heer.
Chorus
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.
Verse 3
Al Is Ek Klein Al Is Ek Swak,
Gee Hy My Krag Om Elke Dag Verskil Te Maak,
En As Ek Foute Maak Probeer
Een Daaruit Leer En Nie Vergewe Elke Keer,
Aan U Die Eer.
Chorus
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.
Bridge
Aan U Die Eer,
Aan U Die Eer, Mmmm,
Aan U Die Eer.
Outro
Alles Wat Ek Is Het U My Gemaak,
Here U’s Die Lig As Dit Donker Raak,
En Sewe Dae ‘N Week Wil Ek Dit Sê,
Tot Ek My Kop Neerlê,
Jy’s Al’s Wat Hy Wil Hê.
Alles Wat Ek Is Het U So Beplan,
My Geseën Met Liefde Van Kind En Man,
En Sewe Dae ’N Week Sal My Beloftes Nooit Ooit Breek,
Ek Gee Aan U Die Eer.