Chordyes

Die Rede

Lời bài hát Die Rede của Cordelia (South Africa)

Bpm: 127 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Dis Vroeg In Die Môre Ek Staan Voor Die Ruit, Die Son Wat So Stadig Die Berge Oorkruip, En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier. Verse 2 ‘N Dag Sonder Jou Soos ‘N Leeftyd Vir My, Ek Tel Die Minute Elke Uur Gaan Verby, En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier. Pre-Chorus Ek Kan Nie Asem Haal Nie Sonder Jou. Chorus Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan, Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand. Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak, Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand. Verse 3 Ek Sien Jou Later Jou Boodskap Aan My, Die Pad Weer So Besig Ek Sal Vinniger Ry, En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier. Verse 4 Ek Tel Die Minute Elke Uur Gaan Verby, Ek Weet Jy Is Naby, Jy Is Naby Aan My, En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier. Pre-Chorus Ek Kan Nie Asem Haal Nie Sonder Jou. Chorus Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan, Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand. Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak, Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand. Bridge Ek Mis Jou Hartklop Teen Myne, Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Sien, Wil By Jou Wees Vanaand. Ek Mis Jou Hartklop Teen Myne, Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Sien, Wil By Jou Wees Vanaand. Outro Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan, Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand. Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak, Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand, Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.