Chordyes

Lepel In Die Dak Wegsteek

Lời bài hát Lepel In Die Dak Wegsteek của Cordelia

Bpm: 115 Released: 25 May 2018 Album: Wees Lief Intro Verse 1 Duidelik Dit Was Wonderlik, Woes Onvermydelik, Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans, Aantreklik Gelydelik Net So Mooi Verduidelik, Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans. Chorus Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet, So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas. Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet, Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas. Verse 2 Los Geloop So Goed Gevoel En Reg Vir Daai Vry Gevoel, Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans, My Hande Wou Uit Die Mou Terwyl Ek Aan My Woorde Kou, Die Aand Toe Jy My Hand Vat Om Te Dans Dans Dans. Chorus Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet, So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas. Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet, Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas. Bridge Vas Vas Hou My Vas Ons Dwaal 'N Bietjie Van Die Punt Hier Af, My Kop Spin In Die Rondte My Hart Klop Opgewonde, Vas Vas Stywer Vas Jou Liefde Druk My In ‘N Hoekie Vas, Vas Vas. Outro Lepel In Die Dak Wegsteek Geskrik Maar Wie Sou Weet, So Onverwags ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas. Vir Die Botter Of Vir Wors Jy Weet Ek Sal Dit Nooit Vergeet, Jy Was Die Een ‘N Skelm Met ‘N Das, Das, Loop My Vas, Vas Ek Hardloop In Jou Liefde Vas, In Jou Liefde Vas.