Chordyes

Sewende Hemel

Lời bài hát Sewende Hemel của Coleske

Intro Verse 1 Soos Die Reën Die Aarde Wakker Maak Gee Jy My Lewe As Jou Asem Aan My Raak Jy’s Die Een Wat Brand Hier Binne My Al Wat Ek Nodig Het Is Jy Verse 2 Elke Deel Van My Behoort Aan Jou Gee My Jou Drome Want Jy Weet Ek Sal Dit Veilig Vashou Net Soos Van Te Vore Staan Ons Nou En Ek Sien Dit In Jou Oë Want Jy Laat My Weer In Liefde Glo Chorus Jy Gee My Lewe Gee My Krag Elke Tree Elke Dag Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Vergeet Van Alles Wat Jou Pla Hierdie Hande Sal Jou Dra Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Verse 3 As Ons Woorde Soms Net Minder Raak Dan Sê Jy Tog Soveel Dit Sonder Om Te Praat Dis Genoeg Om Jou Net Vas Te Hou En Ek Sien Dit In Jou Oë Want Jy Laat My Weer In Liefde Glo Chorus Jy Gee My Lewe Gee My Krag Elke Tree Elke Dag Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Vergeet Van Alles Wat Jou Pla Hierdie Hande Sal Jou Dra Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Bridge Vir Jou Sal Ek Daar Wees Jou Son En Jou Maan Wees Vir Jou Die Hele Wêreld Op My Skouers Dra Chorus Jy Gee My Lewe Gee My Krag Elke Tree Elke Dag Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Vergeet Van Alles Wat Jou Pla Hierdie Hande Sal Jou Dra Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou Outro Ek Is In Die Hemel Die Sewende Hemel Saam Met Jou