Key: D Tempo: 114 Time 3/4IntroVerse 1Toe Die Sondaars Vermoeid WasKom Offer Hy HomHet Jesus Ooit Gesê NeeEn Vir Die Wat Opreg BidEn Wat Erenstig KomHet Jesus Nooit Gesê NeeChorusNee Nee Nog Duisend Maal NeeJesus Sal Nimmer Sê NeeVan Die Sonde VerlaatEn Bly In Sy RaadSal Jesus Nimmer Sê NeeVerse 2Aan Die Ietwat Wat NogBlind Was Of Kreupel Of DoofHet Jesus Ooit Gesê NeeEn Aan Die Wat AanbidEn Vertrou In GeloofSal Jesus Nimmer Sê NeeChorusNee Nee Nog Duisend Maal NeeJesus Sal Nimmer Sê NeeVan Die Sonde VerlaatEn Bly In Sy RaadSal Jesus Nimmer Sê Nee