Verse 1Jesus Minaar Van My SielLaat My Aan U Boesem BlyMy Lieflik My Wil VernielBy U Arms Met My VryChorusLaat My Heiland By U SkuilSkadu’s Daar Deur Die DagU Kan My Tog Veilig LeiEn My Siel By U BewaarVerse 2Ander Skuilplek Het Ek NieU Besit My Siel O HeerHou My Vas Verlaat My NieDek En Troos My Keer Op KeerChorusKeer Op U Het Aan My HoofHelp My Lei My In GevaarHou U Hand Ook Oor My HoofLaat U Bloeisels My Bewaar