Tempo 106 Time 3/4Verse 1Jare Gelede In Die Ou JerusalemIn Die Hofsaal Voor Pilatus Staan ‘N ManVerwerpe Verstote, Hy Dra ‘N DoringkroonDie Man Met Die Purper KleedChorusMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedVerse 2Hy Was Bekend Met Krankheid Smart En PynHy Neem Al Ons Sondes Op HomVersoek Seur Die Duiwel En Deur Die Mens VerloënDie Man Met Die Purper KleedChorusMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedVerse 3Hy Neem Sy Kruis En Dra Dit Tot Op GolgothaVerbrysel En Deurboor Was Hy DaarHulle Spuug Op Hom En Slaan HomSy Klere Word VerdeelDie Man Met Die Purper KleedChorusMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedVerse 4Jesus Verlosser Hy Wag Nou Vir JouHy Het Die Wereld Gekoop Deur Sy BloedHy Soek En Roep Jou, Wat Gaan Jy Met Hom MaakDie Man Met Die Purper KleedChorusMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper KleedMaar Die Skare Skree EendragtigKruisig Kruisig HomDie Man Met Die Purper Kleed