Chordyes

Voetspore

Lời bài hát Voetspore của Bok van Blerk

Bpm: 174 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 My Seun Jy Sal Eendag, Jou Eie Voetspore Moet Trap, Weet Die Lewe Gee Nie Om Of Jou Voete Daarin Pas, Maar Slegte Goed Gebeur Wanneer Jy Dit Die Minste Verwag, Jy Sal Een Of Ander Tyd Die Pad Sonder My Moet Stap. Verse 2 My Seun Jy Sal Moet Leer Om Geduldig Te Wag, Daar's Altyd 'N Paar Slaggate Iewers In Die Pad, Jy Wonder Hoeveel Keer Gaan Jy Jou Kop Dan Nou Nog Stamp, As Daar Een Ding Is Wat Jy Saam Met Jou Moet Vat. Chorus Anker Jou Voete In Die Grond Hou Jou Vlag Hoog Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Sien Die Donker Wolk En Die Storm Waai Jou Om, Jy Moet Weet Dis 'N Teken Dat Die Reën Weer Sal Kom. Anker Jou Voete In Die Grond Wees Soos Dawid Staan Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Gaan Jou Eie Spore Moet Los, Groter As Die Wat Jy Volg . . .. Verse 3 My Seun Jy Sal Eendag Verantwoordelikheid Moet Vat, Die Lewe Het Sy Oomblikke, Maar Slaan Jou Soms Dalk Plat, Gaan Loop Maar Al Jou Draaie, Daar's Klomp Paaie Om Te Vat, Maar As Daar Een Ding Is Wat Jy Saam Met Jou Moet Vat. Chorus Anker Jou Voete In Die Grond Hou Jou Vlag Hoog Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Sien Die Donker Wolk En Die Storm Waai Jou Om, Jy Moet Weet Dis 'N Teken Dat Die Reën Weer Sal Kom. Anker Jou Voete In Die Grond Wees Soos Dawid Staan Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Gaan Jou Eie Spore Moet Los, Groter As Die Wat Jy Volg . . .. Bridge Ek Het Gedink Die Lewe's Lank, Die Tyd Is Aan My Kant, Gedink My Pa Sal Tot Die Einde Saam Met My Stap. Het Gedink Ek's Klaar Geleer, My Kop Genoeg Gestamp, Maar As Daar Een Ding Is Wat Jy Saam Met Jou Moet Vat. Chorus Anker Jou Voete In Die Grond Hou Jou Vlag Hoog Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Sien Die Donker Wolk En Die Storm Waai Jou Om, Jy Moet Weet Dis 'N Teken Dat Die Reën Weer Sal Kom. Anker Jou Voete In Die Grond Wees Soos Dawid Staan Op, Daar Het Al Reuse Geval Baie Groter As Ons, Jy Gaan Jou Eie Spore Moet Los, Groter As Die Wat Jy Volg . . .. Outro