Chordyes

Die Land

Lời bài hát Die Land của Bok van Blerk & Steve Hofmeyr & Bobby van Jaarsveld & Jay du Toit & Ruhan du Toit

Bpm: 1105 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Intro Ek En My Vriende Het Saamgekom, Om Een Boodskap Van Hoop Te Deel, Dit Gaan Nie Net Oor Die Situasie Waarin Ons Is Nie, Maar Dit Gaan Ook Oor Dit Waarin Ons Glo, Vir Ons Nageslag, En Ook Vir Jou. Verse 1 Waar Gaan Jy Speel Met Jou Maatjies? Waar Gaan Jou Spore Toe Waai? Waar Gaan Jy Val, Gaan Jy Opstaan En Huil, En Waar Gaan Jy Staar Na Die Sonsak Wat Myle Strek? Verse 2 Wat Los Ons Oor Vir Ons Kinders? Wat Gaan Ons Eendag Kan Wys? Wat Is Nog Reg Of Verkeerd, Wil Ek Weet? Wat Maak Ons As Jare Se Sweet Te Vergete Gaan? Chorus Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Belowe Jy Sal My Aan Die Einde Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, En Jou Veilig Hou, Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Die Here Hoor My - Ons Sal 'N Lewe Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, Ek Belowe Jou, Die Land Behoort Aan Jou. Verse 3 Wat Het Geword Van Die Liefde? Wat Het Geword Van Die Droom? Trane Van Duisende Val Op Die Sand, En Die Bome Net Sterker Laat Groeie In Die Landery. Chorus Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Belowe Jy Sal My Aan Die Einde Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, En Jou Veilig Hou, Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Die Here Hoor My - Ons Sal 'N Lewe Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, Ek Belowe Jou. Bridge Die Land Behoort Aan Jou, Die Land Behoort Aan Jou, Ek Belowe Jou . . .. Outro Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Belowe Jy Sal My Aan Die Einde Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, En Jou Veilig Hou, Ek Los Vir Jou Die Son En Die See En Die Land My Kind, Die Here Hoor My - Ons Sal 'N Lewe Vind, My Vlag Sal Aanhou Waai En Die Sade Sal Ek Saai Vir Jou, Ek Belowe Jou, Ek Belowe Jou, Die Land Behoort Aan Jou.