Chordyes

Sing Afrikaner Sing

Lời bài hát Sing Afrikaner Sing của Bok van Blerk

Bpm: 80 Released: 4 June 2015 Album: Sing Afrikaner Sing Intro N.c. Sing, Afrikaner Sing, N.c. Laat Jou Stem Gehoor Word, N.c. Laat Jy Nooit Verdwyn, N.c. Afrikaner, Sing. Verse 1 Jy Mag Niks Meer Sê, Jy Is Klaar Gepraat, Dis ‘N Hartseer Saak Wat Ons Almal Raak, Want Die Groot Verraad Kom Van Uit Ons Eie Mense. Verse 2 Want Die Een Skeur Die Woorde Van ‘N Ander Op, En Gebruik Dit Net Vir Sy Eie Lot, En Hy Staan Vir Niks, Nie Soos Ek En Jy Nie. Pre-Chorus 1 Ek Weet Dit Sal Verander, Die Wiel Sal Eendag Draai. Chorus Sing, Afrikaner Sing, Laat Jou Stem Gehoor Word, Laat Jy Nooit Verdwyn, Ooh, Sing, Afrikaner Sing, As Ons Almal Een Word, Kan Ons Die Stilte Breek, Afrikaner Sing. Verse 3 En Dit Lyk Dalk Vêr, Maar Dis Voor Jou Deur, Kan Jy Sien Hoe Die Wolwe Mekaar Verskeur, En Daar's Niks My Vriend, Niks Wat Dit Kan Keer Nie. Verse 4 Want Die Dag Sal Kom Dat Die Koning Val, En Hy Plek Moet Maak Vir ‘N Generaal, Wat Hom Uitoorlê, Met Sy Eie Mense. Pre-Chorus 2 Alles Moet Verander, Die Wiel Sal Eendag Draai. Chorus Sing, Afrikaner Sing, Laat Jou Stem Gehoor Word, Laat Jy Nooit Verdwyn, Ooh, Sing, Afrikaner Sing, As Ons Almal Een Word, Kan Ons Die Stilte Breek, Afrikaner Sing. Interlude Ooh Ooh Ooh Oooh Eeh Ooh, Oooh Ooh, Eeh Ooh, Ooh Ooh Ooh Ooh Ooh, Oooh Ooh, Eeh Ooh, Pre-Chorus 3 Alles Het Verander, Is Dit Klaar Te Laat? Chorus N.c. Sing, Afrikaner Sing, N.c. Laat Jou Stem Gehoor Word, N.c. Laat Jy Nooit Verdwyn, Ooh, Sing, Afrikaner Sing, As Ons Almal Een Word, Kan Ons Die Stilte Breek, Afrikaner Sing. Outro Sing, Afrikaner Sing, Laat Jou Stem Gehoor Word, Laat Jy Nooit Verdwyn, Ooh, Sing, Afrikaner Sing, As Ons Almal Een Word, Kan Ons Die Stilte Breek, Afrikaner Sing.