Chordyes

Heeltemal Deurmekaar Verward

Lời bài hát Heeltemal Deurmekaar Verward của Bok van Blerk

Bpm: 145 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Intro Verse 1 Stompie Was 'N Wilde Wragtig, Meeste Van Die Tyd Vergeetagtig, Hou Van Bike Ry En Van Fluitjie Blaas, Het 'N Vrou Gehad Maar Haar Misplaas, Gaan Kuier Gereeld By Groendakkies, Hy Soek Nog Na Sy Vissie Plakkies, Gediagnoseer Met Vergeet Siekte, Maar Een Ding Is Verseker Hy's Die Sout Van Die Aarde, Hy't 'N Hart Van Goud. Chorus Heeltemal Deurmekaar Verward, Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of Gaan, Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie Aan, Ons Is Mos Almal Nou Hier Vanaand, Aangename Kennis En Die Nuwe Mense, Ek Like Jou Vellies En Jou Lense, Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se Venster. Interlude Verse 2 Laas Week Was Hy In Die Moeilikheid, Die Gemeente Het Hom Lekker Skeef Uitgekyk. Gedog Hy Is Die Dominee Het Begin Preek, Agt-En-Dertig Gebooie Voorgelees, Maar Een Ding Is Verseker Hy's Die Sout Van Die Aarde, Hy't 'N Hart Van Goud. Chorus Heeltemal Deurmekaar Verward, Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of Gaan, Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie Aan, Ons Is Mos Almal Nou Hier Vanaand, Aangename Kennis En Die Nuwe Mense, Ek Like Jou Vellies En Jou Lense, Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se Venster. Verse 3 Is Dit Nou Die Stormers Of Die Bulle, 'N Week Terug Laas Gedrink Van Sy Pille, Vergeet Waar Hy Sit, En Vir Wie Hy Skree, Gelukkig Wen Sy Span Dan Nou Elke Keer, Maar Een Ding Is Verseker Hy's Die Sout Van Die Aarde, Hy't 'N Hart Van Goud. Chorus Heeltemal Deurmekaar Verward, Weet Nie Lekker Of Hy Kom Of Gaan, Kom Ons Steek In Elk Geval 'N Vuurtjie Aan, Ons Is Mos Almal Nou Hier Vanaand, Aangename Kennis En Die Nuwe Mense, Ek Like Jou Vellies En Jou Lense, Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se Venster, Aangename Kennis En Die Nuwe Mense, Ek Like Jou Vellies En Jou Lense, Ons Speel Musiek Vanuit Die Huis Se Venster. Outro