Key: E Tempo 91 Time: 4/4IntroVerse 1Ken Jy Die Geheime - Die VerledeDie Gedragtes Van Die StraatElke Dag Staan Ons En WagAan Die Kant Van Die StraatBedel Ons Tot LaatAsseblief Meneer Wil Jy Nie Help NieEk Soek Wit Brood Maar Ek Kort Twee RandChorusMaar Ek Bly Lief Vir JulleAl Is Ons Miskien Op StraatEk Doen My Bes Vir JulleEk Weet Ons Gaan Dit MaakBly Altyd Lief En NederigOns Almal Is GelykAl Is Jou Skoene StukkendKyk Altyd Op En Wees Bly - Wees BlyVerse 2Kom My Kinders Julle Ma Is DoodSy Het Gebedel Met Haar LyfKom My Kinders Ons Vat Ons GoedTel Op Jou Boetie En Gee My HoedDis ‘N Skande Om So Te StaanChorusMaar Ek Bly Lief Vir JulleAl Is Ons Miskien Op StraatEk Doen My Bes Vir JulleEk Weet Ons Gaan Dit MaakBly Altyd Lief En NederigOns Almal Is GelykAl Is Jou Skoene StukkendKyk Altyd Op En Wees Bly - Wees BlyVerse 3Maar Iewers Langs Die PadMoet Ons Tog Sit En WagOns Vaar Die Pad Na Die Volgende StadMiskien Is Daar ‘N Plek Wat Vir Ons WagElke Dag Sien Ons Die MenseAlmal Met Vervulde WenseMy Dogtertjie Vra Vir My Pa Waar Is Ons MenseChorusMaar Ek Bly Lief Vir JulleAl Is Ons Miskien Op StraatEk Doen My Bes Vir JulleEk Weet Ons Gaan Dit MaakBly Altyd Lief En NederigOns Almal Is GelykAl Is Jou Skoene StukkendKyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly