Chordyes

Pa En Seun

Lời bài hát Pa En Seun của Armand Hofmeyr & Steve Hofmeyr

Bpm: 78 Released: 1 Jan 2012 Album: Rug Teen Rug Intro Verse 1 Ek Staan Hier Alleen Langs Jou Graf, En Ek Wens So Graag Jy Was Nog Hier, Dat Ons Net Kon Praat En Ons Trots Kon Laat Vaar, En Ek Net Jou Pa Kon Wees. Verse 2 Net Die Beste Wil Ek Vir Jou Hê, Maar Daai Woorde Was Nooit Net Gesê, Hier Waar Jy Lê My Seun Weet Ek, Die Tyd Was Te Min Om Weer Te Begin . . .. Chorus Sê My, Hoe Sê 'N Pa Vir Sy Seun, In Jou Het Ek Lewe Gevind, Ek Het Jou Lief Jy's My Kind, Jy's My Kind. Sê My, Hoe Word 'N Pa So Alleen, Dit Voel Soos My Enigste Seun, Die Here Het Jou My Geleen. Verse 3 Jou Woorde Draai Steeds In My Kop, Daar Is Soveel Wat 'N Pa Nog Wou Vra, Maar Eendag Moes Jy Ook 'N Pa Word My Kind, En Dan Sou Jy Alles Verstaan. Verse 4 Soos 'N Pa Wat Sy Lewe Sou Gee, Met Sy Trane Die Seer Weg Sou Vee, Hier Waar Jy Lê My Seun Weet Ek, Die Tyd Was Te Min En Niks Maak Meer Sin . . .. Chorus Sê My, Hoe Sê 'N Pa Vir Sy Seun, In Jou Het Ek Lewe Gevind, Ek Het Jou Lief Jy's My Kind, Jy's My Kind. Sê My, Hoe Word 'N Pa So Alleen, Dit Voel Soos My Enigste Seun, Die Here Het Jou My Geleen. Bridge Maar Toe In Die Nag Het Hy Jou Kom Haal, En In My Spyt Besef Ek Te Laat, Jy't My Altyd Gedra . . ., Maar Ek Bly Nog Jou Pa. Outro Sê My, Hoe Sê 'N Pa Vir Sy Seun, In Jou Het Ek Lewe Gevind, Ek Het Jou Lief Jy's My Kind, Jy's My Kind. Sê My, Hoe Word 'N Pa So Alleen, Dit Voel Soos My Enigste Seun, Die Here Het Jou My Geleen. Sê My, Hoe Sê 'N Pa Vir Sy Seun.