Key: C Tempo 81 Time 4/4IntroVerse 1Waar's Die Son Van Jou LagWaar's Die Blink Van Jou OeWaar's Die Jy Waarin Ek Kan GloWaar's Die Pols Van Jou HartEn Die Gee Van Jou HandWaar Het Ek Jou VerloorChorusAan Die Einde Van Die ReenboogRyg Ek Kleure Geel En BlouVol Geheime Le Sy Goud PadMet Vrae Oor My Oor JouChorusAan Die Einde Van Die ReenboogRyg Ek Kleure Geel En BlouVol Geheime Le Sy Goud PadMet Vrae Oor My Oor JouInstrumentalVerse 2Waar's Die Vors Van Jou StangWaar's Die Knik Van Jou JaWaar's Die Droom Wat Vergete RaakHoe Verstaan Mens AlleenAl Die Seer Die VervreemWaar Het Ek Jou VerloorChorusAan Die Einde Van Die ReenboogRyg Ek Kleure Geel En BlouVol Geheime Le Sy Goud PadMet Vrae Oor My Oor JouChorusAan Die Einde Van Die ReenboogRyg Ek Kleure Geel En BlouVol Geheime Le Sy Goud PadMet Vrae Oor My Oor JouOutro