Die Bosveldbul - Thys Die Bosveldklong
Intro
Verse 1
In Rustenburg Se Wêreld Woon Ou Jan Van Till
Oral Bekend As Die Bosveld Bul
Hy's Sterk Soos 'N Leeu So Groot Soos 'N Os
Die Hare Staan Soos Doring Drade Op Sy Bors
Chorus
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Oral Bekend In Die Ou Transvaal
Interlude
Verse 2
Skeer Met 'N Blaaslamp, Hy's Gemaak Van Staal
Hy Eet Die Blik Sardiens Met Blikkie En Al
Hy Loop 'N Honderd Myl En Hy Word Nooit Moeg
Dan Teken Hy Sy Naam Met 'N Eenskaarploeg
Chorus
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Oral Bekend In Die Ou Transvaal
Interlude
Verse 3
Sit Knoffel In Sy Sokkies Om Sy Snor Te Laat Krul
Dan Borsel Hy Sy Tande Met Cholorofil
Hy's Breed Van Skouer, Hy's Dan Ses Voet Vyf
Die Ladies Sê Hy'd Ou Tarzan Se Lyf!
Chorus
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Oral Bekend In Die Ou Transvaal
Interlude
Verse 4
Loop Hy Af Die Straat Staan Die Nooientjies Stil
Want Hulle Is So Lief Vir Ou Jan Van Till
Mans Steek Die Vrouens Weg En Staan By Die Deur
As Hulle Ou Jan Sien Kan Niks Hulle Keer
Chorus
Oh, Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Jan, Jan, Jan Die Man Van Staal
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Oral Bekend In Die Ou Transvaal
Chorus
Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Jan, Jan, Jan Hy Maak Wat Hy Wil
Oh, Jan, Jan, Jan Die Bielie Van Die Bosveld
Oral Bekend As Die Bosvelbul
Outro
Oral Bekend As Die Bosvelbul
Ja, Oral Bekend As Die Bosvelbul