Bpm: 78
Single Released: 6 Mar 2020
Intro
N.c.
Korttermyn Liefde, Take One.
Verse 1
Het Als Teveel Vir Jou Geraak?
7 Dae En 8 Nagte Moes Ek Sit En Wag,
Vir 'N Antwoord Vir Die Eindelose Vraag,
Vir ʼN Duisend Dae Sal My Kop Draai.
Kan Die Stemme In My Kop Net Asseblief Stil Raak,
Vir ʼN Oomblik Was Ek Gelukkig Gewees,
Tyd Het Stil Gestaan En Ek Kon Net Maar Wens Dat Als Nie Net,
In ʼN Oogwink Sou Verdwyn,
Maar Ek’s Te Laat En Jy Wou Altyd Reg Wees,
Maar Ek’s Te Laat En Jy Wou Altyd Reg Wees.
Interlude
Verse 2
Mense Het Gesê Dit Gaan Nie Hou Nie,
Dis Net ‘N Bemorsing Van Tyd,
En Ek Bly Konstant Met Jou Skaduwee Dans,
En Ek Sukkel Om Te Laat Gaan.
Ek Gee Een Tree Vorentoe Maar My Skaduwee,
Gee Ses Tree Terug,
Om Met Jou Te Dans,
Hoekom Bly Ek Terug Gaan Na Die Ding Wat My Konstant Gaan Breek,
En Daardie Mes Het My Diep In Die Rug Gesteek,
Ou Wonde Heropen, Myself Verder Vernietig.
Interlude
Verse 3
Vir ʼN Oomblik Was Ek Gelukkig Gewees,
Tyd Het Stil Gestaan En Ek Kon Maar Net Wens,
Dat Als Nie Net In ‘N Oogwink Sou Verdwyn,
Maar Ek’s Te Laat En Jy Wou Altyd Reg Wees,
Maar Ek’s Te Laat En Jy Wou Altyd Reg Wees.
Verse 4

Outro
Ek's Jammer Indien Ek Pla,
Ek Wou Net Se Ek Gee Nog Om Vir Jou.