Chordyes

In Dertig Sekondes

In Dertig Sekondes Lyrics by Heinz Winckler

Bpm: 130 Released: 10 Febr 2014 Album: Jy's Bonatuik Intro Verse 1 Hoe Kon Ek Weet Dat Vanaand Sou, Die Aand Wees Wat Ek Jou, Vir Die Eerste Keer Sou Ontmoet Het. Hmm . . .. Verse 2 Min Het Ek Verwag Jy, Sou Die Een Wees Wat By My Bly, Toe Ek Jou Hand Vat En Jou Gegroet Het, Oooh Oooh, Wie Sou Dit Kon Raai, Dat Toe Die Deur Oopswaai. Chorus In Dertig, Dertig Sekondes, Het Vonke, Vonke Gespat En Het Ek Vir Jou Geval, En Jy't Geweet Dat Ek Die Een Is Vir Jou, Ooh Oooh In Dertig, Dertig Sekondes, Het Jy My, Jy My Hart Gesteel, En Jy't My Lewe Kom Verander In Sekondes So Gou, En Nou Is Ons Bymekaar. Verse 3 Hoe Kon Jy Weet Dat Die Mond Klank, Toewel 'N Pen Is En Nie Drank? So Amper Al Vyf Maar Toe Giggel Jy. Ooh Ooh. Verse 4 Die Feit Dat Ek Nog Kan Terug Kyk, En Onthou Hoe't Jy Gelyk, Wys Vir My Dat Jy't My Hart Gekry, Ooh Oh Oh Ooh, Wie Sou Dit Kon Raai, Dat Toe Die Deur Oopswaai. Chorus In Dertig, Dertig Sekondes, Het Vonke, Vonke Gespat En Het Ek Vir Jou Geval, En Jy't Geweet Dat Ek Die Een Is Vir Jou, Ooh Oooh In Dertig, Dertig Sekondes, Het Jy My, Jy My Hart Gesteel, En Jy't My Lewe Kom Verander In Sekondes So Gou, En Nou Is Ons Bymekaar. Bridge Tyd Stap Nie Aan Jou Kant Nie, Maar Dit Hou Nie Altyd Verband Nie, Jou Lewe Kan Verander In Net. Outro In Dertig, Dertig Sekondes, Het Vonke, Vonke Gespat En Het Ek Vir Jou Geval, En Jy't Geweet Dat Ek Die Een Is Vir Jou, Ooh Oooh, In Dertig, Dertig Sekondes, Het Jy My, Jy My Hart Gesteel, En Jy't My Lewe Kom Verander In Sekondes So Gou, En Nou Is Ons Bymekaar, (Dertig, Dertig Sekondes), Nou Is Ons Bymekaar, (Dertig, Dertig Sekondes), Ons Bymekaar.