Bpm: 108
Released: 21 Aug 2014
Album: The Original Koekie (Koekeloekie)
Intro
Chorus
Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie,
Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie,

Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie.
Interlude
Verse 1
Die Ouens Raak Mal As Hulle Koekie Sien,
Hulle Koppe Draai As Sy Haar Rokkie Swaai,
Nou Elke Keer Dan Maak Sy So 'N Kaapse Draai,
Oo Meisie Skut Los Daai Lyfie.
Bridge
Koekie Oh Ho Ho Oh Koekie,
Koekie Oh Ho Ho Oh Koekie.
Chorus
Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie,
Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie,
Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie,
Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie.
Interlude
Verse 2
Die Meisies Raak Jaloers As Hulle Koekie Sien,
Rooie Lippies Haartjies Uit Getoffie,
Haar Mamma Het Haar Geleer Sy Moet Nooit Skaam Wees Nie,
Want Sy Het Dit Van Kop Tot Tone.
Bridge
Koekie Oh Ho Ho Oh Meisie Jy Het Dit,
Koekie Oh Ho Ho Oh Meisie Jy Het Dit.

Outro