Chordyes

Wie Is Ons

Wie Is Ons Lyrics by Wynand Strydom

Bpm: 150 Released: 13 Jun 2013 Album: Oseaan Se Blou Intro Verse 1 Wat Het Met Ons Gebeur? En Hoekom Maak Ons Mekaar Seer? Nou Vra Ons Wat Nou? Dis Weer Tyd Om 'N Nasie Te Bou. Verse 2 Staan Ons Nou Saam? Of Raak Ons Weer Eens Te Skaam? Om Vir Volke En Tale Te Wys, Ons Sal As Ons Moet Vat Tyd. Chorus En Wie, Wie Is Ons? Wie, Wie Is Ons? Kyk Die Afrikaners Se Mag, O Heer Gee Ons Die Krag, En Sê Wie, Wie Is Ons? Verse 3 Sommige Sê Hulle Sê, Maar Meer En Meer Wil Jy Hê, Praat Is Net Praat Tot 'N Punt, Dis Tyd Om Alles Te Ontbind. Verse 4 Miskien Moet Ons Net Meer Doen, Vat Net Seisoen Tot Seisoen, En Ons Val Weer Neer Op Ons Knieë, En Sê Heer Vergewe My. Outro En Wie, Wie Is Ons? Wie, Wie Is Ons? Kyk Die Afrikaners Se Mag, O Heer Gee Ons Die Krag, En Sê Wie, Wie Is Ons? En Sê Wie, Wie Is Ons? En Sê Wie, Wie Is Ons?