Chordyes

Kouevuur

Kouevuur Lyrics by Wynand Strydom

Bpm: 107 Released: 30 Nov 2018 Intro Verse 1 Die Kole Gloei Soos Vroeër Aande, Maar Die Vuur Is In My Kop, En 'N Ysige Wind Skroei My Hande, Vas Om Die Beker Met Dop. Verse 2 Die Ryp Is 'N Vlam Om My Voete, Maar Die Koue Brand In My Bors, En Ek Drink En Ek Dink Aan Die Soeter, Wyn Teen Die Groter Dors. Chorus Met 'N Koue Hart Tot Die Môre-Uur, Drink Ek Teen Die Vuur In My Kop, En Ek Voel Die Koue, Ek Voel Die Vuur, Vreet My Stuk Stuk Op, Vreet My Stuk Stuk Op. Interlude Verse 3 Daar’s Teveel Met Die Wêreld Gefoeter, Daar’s Teveel Met Die Mense Gemors, En Ek Drink En Ek Dink Aan Die Soeter, Wyn Teen Die Groter Dors. Chorus Met 'N Koue Hart Tot Die Môre-Uur, Drink Ek Teen Die Vuur In My Kop, En Ek Voel Die Koue, Ek Voel Die Vuur, Vreet My Stuk Stuk Op, Vreet My Stuk Stuk Op. Interlude Verse 4 En Die Helde Na Al Die Geploeter, Lê Diep In Die Aarde Se Kors, En Ek Drink En Ek Dink Aan Die Soeter, Wyn Teen Die Groter Dors. Outro Met 'N Koue Hart Tot Die Môre-Uur, Drink Ek Teen Die Vuur In My Kop, En Ek Voel Die Koue, Ek Voel Die Vuur, Vreet My Stuk Stuk Op. Met 'N Koue Hart Tot Die Môre-Uur, Drink Ek Teen Die Vuur In My Kop, En Ek Voel Die Koue, Ek Voel Die Vuur, Vreet My Stuk Stuk Op, Vreet My Stuk Stuk Op.