Chordyes

'n Pa Se Hart

'n Pa Se Hart Lyrics by Steve Hofmeyr & Touch Of Class

Bpm: 130 Single Released: 20 Juli 2021 Intro Verse 1 Al Sien Jy Nie Die Tuine En Die Treine, Of Die Stad Van Jakaranda Soos Hy Was, Die Bitter Mooi Van Hatfield Square Wat Wemel, Soos Die Mense Samesyn Tot Laat In Die Nag, En Al Ken Jy Nie 'N Wêreld Waar, Die Mense Op Wil Staan, Glo Ek Jy Sal Eendag Kan. Chorus En Ek Sal Jou Beskerm As Jy Bang Raak, En Die Stemme In Die Donker Vir Jou Stil Maak, Maar Die Vlamme Van Die Brand Sal Jou Nie Aanraak, Want Elke Pa Se Hart, Geskryf In Wit En Swart. Interlude Verse 2 Al Hoor Jy Nie 'N Stem Vol Hoop En Leiding, En Al Sien Jy Nie 'N Voorbeeld Wat Volg, Nie 'N Nuusberig Oor Damme Wat Oorloop, Of 'N Volk Wat Vir Sy Medemens Wil Sorg, En Al Sien Jy Nie 'N Wêreld Waar, Die Slegte Goed Vergaan, Glo Ek Jy Sal Eendag Kan, Chorus En Ek Sal Jou Beskerm As Jy Bang Raak, En Die Stemme In Die Donker Vir Jou Stil Maak, Maar Die Vlamme Van Die Brand Sal Jou Nie Aanraak, Want Elke Pa Se Hart, Geskryf In Wit En Swart. Bridge Weet Jy Hoe Ek Bid Vir Jou En Huil Vir Jou, My Kind? Wêreld Wat Ons Eens Geken Het, Weggewaai Deur Winde Van Verandering, Die Winde Wat Die Brande Bring, Jou Stem Sal Eendag Saam Kan Sing, Chorus En Ek Sal Jou Beskerm As Jy Bang Raak, En Die Stemme In Die Donker Vir Jou Stil Maak, Maar Die Vlamme Van Die Brand Sal Jou Nie Aanraak, Want Elke Pa Se Hart, Geskryf In Wit En Swart. Outro En Ek Sal Jou Beskerm As Jy Bang Raak, En Die Stemme In Die Donker Vir Jou Stil Maak, Maar Die Vlamme Van Die Brand Sal Jou Nie Aanraak, Want Elke Pa Se Hart, Geskryf In Wit En Swart. Geskryf In Wit En Swart.