Chordyes

Laaste Song

Laaste Song Lyrics by Steve Hofmeyr

Bpm: 144 Released: 7 Nov 2025 Album: Dwaas Intro Verse 1 Al Was Die Laaste Plek In Die Wêreld, Die Laaste Plek In Die Son, En Die Sterre Hardloop Die Nag In, Om Van Alles Weg Te Kom, En As Die Langste Pad In Die Wêreld, My Liefling Na Jou Toe Lei, En As Die Laaste Plek Daar Langs Jou Is, Is Dit Die Beste Plek Vir My. Chorus Vat Die Son Vat Die Maan, Vat Die Sterre Met Jou Saam, As Dit Die Laaste Plek In Die Wêreld Is, Sal Ek Hier Langs Jou Staan. Verse 2 En As Die Suurstof Hier Te Dun Raak, En Die Einde Wink Daar Voor, Moenie Een Sekonde Wegkyk Nie, Want Ek Lewe In Jou Oe, En As My Laaste Kans In Die Wêreld, Iets Is Wat Ek Mag Se, En As My Laaste Klank Een Woord Is, Sal Jou Naam Op My Lippe Lê. Chorus Vat Die Son Vat Die Maan, Vat Die Sterre Met Jou Saam, As Dit Die Laaste Plek In Die Wêreld Is, Sal Ek Hier Langs Jou Staan. Outro (Vat Die Son), Vat Die Son, (Vat Die Maan), Vat Die Maan, (Vat Die Sterre Met Jou Saam), As Dit Die Laaste Plek In Die Wêreld Is, Sal Ek Hier Langs Jou Staan, Sal Ek Hier Langs Jou Staan.