Original Song And Lyrics By Danie Du Toit.
Performed By Spoegwolf.
Intro
Verse 1
Daar Kom ’N Rustigheid Oor My
Soos ’N Afperiode
Of Na Die Opgooi
Die Son As Jy Alleen Is
Die See As Jy Stukkend Is
Ek Dink Dis Wat Ons Kry
Voor Jy Sag Word
Voor Jy Ophou Skop
Chorus
Ek Het Gehoop Vir Vrede
’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe
Ek Sien Jou In Wonderwerke
Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge
Oooh Oooh Oooh Oooh
Verse 2
Daar Lê ’N Wereld Tussen Ons
En Hulle Steek Kerse Aan
Maak Asof Ons Aan Kan Gaan
Kom Ons Sê Dat Ek Okay Is
Dat Jou Flikkering ’N Boodskap Is
Ek Dink Aan Jou Sekondes Hier
Voor Ek Sag Word
Voor Ek Ophou Skop
Chorus
Ek Het Gehoop Vir Vrede
’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe
Ek Sien Jou In Wonderwerke
Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge
Oooh Oooh Oooh Oooh
Bridge
Ek Het Jou Soos My Swaard Van Been
In Die Doderyk In Gedra, Alleen
Ek Weet Daar Is Baie Van Ons, Maar
Ooh, Ooh
Ooh, Ooh
Ek Het Jou Soos ’N Boot Van Been
Tot Die Bodem Van Brein Gesink
Ek Weet Daar’s Baie Van Ons, Maar
Ooh, Ooh
Ooh, Ooh
Chorus
Ek Het Gehoop Vir Vrede
’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe
Ek Sien Jou In Wonderwerke
Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge