Bpm: 150
Released: 1 July 2010
Album: Heuningland
Intro
Verse 1
Ons Is Transendente, Hier Op Die Trans Karoo,
Al Die Pad Van Fort Beaufort Na Die Transkei Kus Toe,
Ons Raak A Bietjie Mental, Van Politics En Pencils,
Ons Is Op Pad Om Die Wye Woeste Wêreld Te Gaan Proe.
Chorus
Transboer, Hmm Mm, Die Trek Lê Vorentoe,
Een Voet In Die Verlede, Twee Oë Wat Voorwaarts Loer,
Transboer, Hmm Mm, My Broer Woon In Paraguay
Sussie Bly In London
Maar Ek Vang Vis In Die Kat Rivier,
En Ek Moet Se Dit Voel Kwaai, Ja.
Verse 2
Drink Te Veel Warm Beer In Zulu’s Bar, London Town,
Maar Reën En Te Veel Engels Praat, Always Gets Me Down,
Op Trans Europees Trein, Grys Landskap Flits Verby,
Ek Droom Van Son Op Vrystaat Gras,
As Ek Craddock Toe Ry.
Chorus
Transboer, Hmm Mm, Die Trek Lê Vorentoe,
Een Voet In Die Verlede, Twee Oë Wat Voorwaarts Loer,
Transboer, Hmm Mm, My Broer Woon In Paraguay
Sussie Bly In London
Maar Ek Vang Vis In Die Kat Rivier,
En Ek Moet Se Dit Voel Kwaai, Ja.
Interlude
Verse 3
Van Zimbabwe En Mozambique,
Stroom Hul Suidwaarts Oor Die Grense,
Met Transaksies En Met Transport,
Deur Die Heinings, Klim Die Mense,
My Maters Vat Die Pad,
Op Boeings En Op Skepe,
Maar Ek Bly Hier ‘N Transboer,
Dans Deur Dik En Dun Vir Beter.
Outro
Transboer, Hmm Mm, Die Trek Lê Vorentoe,
Een Voet In Die Verlede, Twee Oë Wat Voorwaarts Loer,
Transboer, Hmm Mm, My Broer Woon In Paraguay
Sussie Bly In London,
Maar Ek Vang Vis In Die Kat Rivier,
En Ek Moet Se Dit Voel Kwaai,
Ja, Sonsondergang In Die Kat Berge,
En Ek Moet Se Dit Lyk Fraai, Ja.