Chordyes

Jolie Marie

Jolie Marie Lyrics by Radio Kalahari Orkes

Bpm: 120 Released: 1 Nov 2011 Album: Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers Intro Intro Verse 1 Ek Dra My Swaard Vir Napoleon, Op Die Vlagskip San Jonie, Seile Klap Soos Vlerke Bo, Ek Vlieg Oor Die Diep Blou See. Chorus 1 Terug Na Geliefde Kaapse Land, Ek Het Genoeg Bloed Vir Hulle Gegee, Vir Daardie Vreemde Vlag Is Ek Sat Mos Weer, Ek Kom Terug Na Jou Jolie Marie. Interlude Verse 2 Ja Ek Dra My Hoog Vir Oom Paul Cronjé, As Ek Snags Deur Buffelsgras Ry, Khakies Kom Nader Onder Heldere Maan, Ek Hoor Hulle Agter My. Chorus 2 Ek Veg Vir Geliefde Geboorte Land, Gaan Nie Buig Op Gebroke Knie, Geen Vreemdeling Gaan Aan My Meisie Vat, Ek Veg Vir Jou Marie. Interlude Verse 3 En Hier In Die Jaar Van Trek Of Bly, Sit Ek My Wyn Glas Neer, En Die Strale Hoog In Die Hemel Blou, Ver Bo Die Diep Blou See. Chorus 3 Vlieg Terug Na My Verliefde Kaapse Land, Ek Is Nou Sat Vir Alles Ewe Wees, Geen Vreemde Land Sal My Ooit Weghou, Ek Kom Terug Jolie Marie. Outro O Jolie Marie, Marie, Marie, “Je T’aime”, Jolie Marie, My Swartland Nooi Met Haar Franse Brei, Ek Kom Terug Jolie Marie.