Bpm: 120
Released: 1 Nov 2011
Album: Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers
Intro
Verse 1
Ja, Someraand O Soete Geur,
Blou Reën Stort Oor Die Sinkdak Neer,
Gier Hang Swaar In Die Avond Lug,
Plaasdam Glim In Sterre Lig.
Verse 2
In Die Landerye Staan Die Mielies Reeds So,
Daar Is Volop Boontjies In Die Ou Klip Stoor,
Tollie Sug Van Lekker Kry,
In Die Soet Groen Veld Waar Hulle In Vrede Wei.
Chorus
O Die Lekker Lewe In Melk En Heuningland,
My Sondes Nou Vergewe,
My Veg Lus Uit Gebrand,
Heuningland, O Heuningland.
Verse 3
Wel Die Paddas Dans En Die Paddas Sing,
Op ‘N Aand Soos Hierdie Maak Alles Weer Sin,
In Heuningland Is Alles Stil,
Net ‘N Nagtegaal Wat In Die Donker Tril.
Verse 4
Daar's ‘N Konsertina Wat In Die Verte Speel,
‘N Sagte Wind Wat Deur Die Vlaktes Streel,
‘N Sagte Lig Wat In Die Duister Brand,
Opsitkers Meisie Hou Vas My Hand.
Chorus
O Die Lekker Lewe In Melk En Heuningland,
My Sondes Nou Vergewe,
My Veg Lus Uit Gebrand,
Heuningland, O Heuningland.
Instrumental
Verse 5
Ja, Die Bitter Soet Na Hierdie Soet En Suur,
Die Menigtes Jaag Heen En Weer,
Koninkryke Val Uit Mekaar,
Maar Heuningland Is Altyd Daar.
Verse 6
Maak Toe Jou Oë Jy Sal Dit Ook Kan Sien,
Aardbol Tol In Die Groot Alleen,
Maar Daar’s ‘N Huisie En Daar’s ‘N Bloekomboom,
En ‘N Plaas Waar Ek My Drome Droom.
Outro
O Die Lekker Lewe In Melk En Heuningland,
My Sondes Nou Vergewe,
My Veg Lus Uit Gebrand,
Heuningland, O Heuningland.