Chordyes

Wie Is Die Koning

Wie Is Die Koning Lyrics by Misc Praise Songs

Verse 1 Wie’s Die Koning Van Die Oerwoud? - Oe Ah Wie’s Die Koning Van Die See? - Borrel, Borrel, Borrel Wie’s Die Koning Van Die Groot Heelal Wat Alles Vir Ons Gee? Chorus Sy Naam Is J–E–S–U–S Verse 2 Hy Is Die Koning Van Die Oerwoud! - Oe Ah Hy Is Die Koning Van Die See! - Borrel, Borrel, Borrel Hy Is Die Koning Van Die Groot Heelal Wat Alles Vir Ons Gee! Chorus Sy Naam Is J–E–S–U–S Verse 3 Jesus Is Die Koning Van Die Oerwoud? - Oe Ah Jesus Is Die Koning Van Die See? - Borrel, Borrel, Borrel Jesus Is Die Koning Van Die Groot Heelal Wat Alles Vir Ons Gee?