Verse
Waar Is Jy Liefling
Waar Is Jy Vanaand
Wat Is Die Lewe Sonder Jou
Die Lewe Is So Eensaam Nou
By Die Waterval, Het Ons Mekaar Ontmoet
Jy Is Die Een So Na My Smaak
Nou Het Jy My Verlaat
Ja Die Lewe Is So Wonderlik
En Ons Was So Gelukkig Saam
Jy’s Die Een Na Wie Ek Verlang
Die Soetste Liefling
Chorus
Vergeet Maar Die Verlede
En Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met My
En Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een Kans
Nog Een Kans Om Jou Liefde Trug Te Wen
Repeat Chorus
Vergeet Maar Die Verlede
En Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met My
En Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een Kans
Nog Een Kans Om Jou Liefde, Nog Een Kans Om Jou Liefde
Net Nog Een Kans Om Jou Liefde, Trug Te Wen