Bpm: 162
Released: 28 Feb 2020
Album: Dis Tyd
Intro
Verse 1
So Baie Keer Wonder Ek Hoekom Ek Nog Hier Moet Wees,
Die Wêreld Lê Stukkend En Ek Weet Nie Hoe Dit Ooit Kan Genees,
Maar Ek Weet In Al Die Seer Kan Jy Maklik Jou Fokus Verloor,
In Die Stilte Van Jou Hart Sal Jy Altyd Die Antwoorde Hoor.
Chorus
Eks Hier Vir ‘N Rede Eks Hier Om Te Bly,
Tot Hy My Kom Haal,
Sal Ek Aanhou Baklei Vir Vrede,
En Liefde Wat Nooit Mag Verdwyn,
As Almal Net Stil Bly En Niemand Wil Praat,
Sal Woede Bly Groei En Harte Bly Hard,
Sê My Wat Het Van Liefde Geword.
Vers 2
Verstom Kyk Ek Rond Want Ek Sien Die Duiwel Is Los,
Dis Elkeen Vir Homself En Dit Maak Ook Nie Saak Wat Dit Kos,
Maar Ek Weet Daar Waar Lig Is Sal Die Duisternis Nooit Kan Bestaan,
En Lig Is Om Lief Te Hê Dis Hoekom Ek Hier Bly Staan.
Chorus
Eks Hier Vir ‘N Rede Eks Hier Om Te Bly,
Tot Hy My Kom Haal,
Sal Ek Aanhou Baklei Vir Vrede,
En Liefde Wat Nooit Mag Verdwyn,
As Almal Net Stil Bly En Niemand Wil Praat,
Sal Woede Bly Groei En Harte Bly Hard,
Sê My Wat Het Van Liefde Geword.
Instrumental
Chorus
Eks Hier Vir ‘N Rede Eks Hier Om Te Bly,
Tot Hy My Kom Haal,
Sal Ek Aanhou Baklei Vir Vrede,
En Liefde Wat Nooit Mag Verdwyn,
As Almal Net Stil Bly En Niemand Wil Praat,
Sal Woede Bly Groei En Harte Bly Hard,
Sê My Wat Het Van Liefde Geword, (Wat Het Wan Liefde Geword).
Sê My Wat Het Van Liefde Geword, (Wat Het Wan Liefde Geword).
Outro
So Baie Keer Wonder Ek Hoekom Ek Nog Hier Moet Wees.