Chordyes

Ek Voel Soos Oee

Ek Voel Soos Oee Lyrics by Irene-Louise van Wyk

Bpm: 103 Single Released: 13 Mar 2020 Intro Verse 1 Noem My Sarkasties, Noem My Net Wat Jy Wil, Ek Voel Fantasties, Oee . . ., Verloor Nie Slaap Nie, Oor Wat Jy Wil Hê Wat Ek Moet Wees Nie, Oee . . .. Pre-Chorus Ek Gee Nie Om Nie, Of Jy Gaan Of Kom Nie, Geluk Draai Nie Daar Om Nie, Ek Wil Net Weer Sing. Chorus En Ek Voel Soos Oee, Ek Gee Nie Om Wat Jy Sê Of Wat Jy Doen, (Ooh Ooh Oh), Ek Maak Net Wat Ek Wil Doen Soos Wat Ek Doen, (Ooh Ooh), Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin, Oee, (Ooh Ooh), Na Na Oe Lala Na Na Oe Lala. Verse 2 Ek ’S Dalk Dramaties, Maar Ek Kan Wees Wat Ek Wil In Hierdie Spasies, Oee, Ek Is Gemaklik, Ek Is Eintlik So Vry Dis Soms Belaglik, Oee. Pre-Chorus Ek Gee Nie Om Nie, Of Jy Gaan Of Kom Nie, Geluk Draai Nie Daar Om Nie, Ek Wil Net Weer Sing. Ek Gee Nie Om Nie, Of Jy Gaan Of Kom Nie, Geluk Draai Nie Daar Om Nie, Ek Wil Net Weer Sing. Chorus En Ek Voel Soos Oee, Ek Gee Nie Om Wat Jy Sê Of Wat Jy Doen, (Ooh Ooh Oh), Ek Maak Net Wat Ek Wil Doen Soos Wat Ek Doen, (Ooh Ooh), Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin, Oee, (Ooh Ooh), Na Na Oe Lala Na Na Oe Lala. Oee Na Oee, Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin, Oee, (Ooh Ooh), Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin. Pre-Chorus Ek Gee Nie Om Nie, Of Jy Gaan Of Kom Nie, Geluk Draai Nie Daar Om Nie, Ek Wil Net Weer Sing. Ek Gee Nie Om Nie, Of Jy Gaan Of Kom Nie, Geluk Draai Nie Daar Om Nie, Ek Wil Net Weer Sing. Outro En Ek Voel Soos Oee, (Ooh Ooh), Ek Gee Nie Om Wat Jy Sê Of Wat Jy Doen, (Ooh Ooh Oh), Ek Maak Net Wat Ek Wil Doen Soos Wat Ek Doen, (Ooh Ooh), Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin, Oee, (Ooh Ooh), Na Na Oe Lala Na Na Oe Lala. Oee Na Oee, Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin, Oee Na Oee, Ek Wil Net Sing Al Maak Dit Nie Sin.