Bpm: 87
Released: 27 Oct 2017
Album: Skree
Intro
Verse 1
Ek's 'N Seeman,
En Ek Volg 'N Ster Oor Die Oseaan,
En Die Wind Wat Waai Waar My Seile Hang,
Ek's' ʼN Loper,
Kyk Ek Loop Uit Jou Gang En Ek Dans Oor Die Land,
Aas Die Horison Wink Dan Vat Ek Sy Hand.
Verse 2
Ek's 'N Dromer,
Ek Lê In Die Veld En Ek Droom Ek's 'N Held,
Vir 'N Meisie Wat Wag Om 'N Bietjie Te Lag,
As Sy My Net Vas Mag Hou,
Ek Is Niks Nie,
Net 'N Klippie Wat Rol Net 'N Bondeltjie Wol,
En Ek Wens Ek Kan Staan Waar Die Kiepertjie Val.
Chorus
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper.
Verse 3
Ek's 'N Loper,
Kyk Ek Loop In Die Nag Toe Ek Liewer Moet Wag
In Die Arms Van Jou Wat My Altyd Moes Hou,
Ek's 'N Dromer,
Ek Lê In Die Veld En Ek Droom Ek's 'N Held,
Vir 'N Meisie Wat Wag Om 'N Bietjie Te Lag,
As Sy My Net Vas Mag Hou.
Verse 4
Ek's 'N Loper,
En Ek Kom As Ek Sien Hierdie Hart Wat Ek Vra,
Is Te Swaar Om Te Dra En Ek Weet Dis Miskien,
Hierdie Liefde Verdien Ek Nie,
Ek Is Niks Nie,
Net 'N Klippie Wat Rol Net 'N Bondeltjie Wol,
En Ek Wens Ek Kan Staan Waar Die Kiepertjie Val.
Chorus
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper.
Outro
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper,
Ek Loop Weg Van Liefde Af,
Ek's 'N Loper.
Maar Vanaand Sit Ek My Suitcase Neer Voor Jou.