Bpm: 127
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Dis Vroeg In Die Môre Ek Staan Voor Die Ruit,
Die Son Wat So Stadig Die Berge Oorkruip,
En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier.
Verse 2
‘N Dag Sonder Jou Soos ‘N Leeftyd Vir My,
Ek Tel Die Minute Elke Uur Gaan Verby,
En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier.
Pre-Chorus
Ek Kan Nie Asem Haal Nie Sonder Jou.
Chorus
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.
Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.
Verse 3
Ek Sien Jou Later Jou Boodskap Aan My,
Die Pad Weer So Besig Ek Sal Vinniger Ry,
En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier.
Verse 4
Ek Tel Die Minute Elke Uur Gaan Verby,
Ek Weet Jy Is Naby, Jy Is Naby Aan My,
En Ek Mis Jou, Ek Wens Jy Was Nou Hier.
Pre-Chorus
Ek Kan Nie Asem Haal Nie Sonder Jou.
Chorus
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.
Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.
Bridge
Ek Mis Jou Hartklop Teen Myne,
Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Sien,
Wil By Jou Wees Vanaand.
Ek Mis Jou Hartklop Teen Myne,
Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Sien,
Wil By Jou Wees Vanaand.
Outro
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
Jy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.
Jy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
Jy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand,
Ek Kan Nie Sonder Jou, Ek Wil Nie Sonder Jou Vanaand.