Chordyes

Berge

Berge Lyrics by Spoegwolf

Original Song And Lyrics By Danie Du Toit. Performed By Spoegwolf. Intro Verse 1 Daar Kom ’N Rustigheid Oor My Soos ’N Afperiode Of Na Die Opgooi Die Son As Jy Alleen Is Die See As Jy Stukkend Is Ek Dink Dis Wat Ons Kry Voor Jy Sag Word Voor Jy Ophou Skop Chorus Ek Het Gehoop Vir Vrede ’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe Ek Sien Jou In Wonderwerke Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge Oooh Oooh Oooh Oooh Verse 2 Daar Lê ’N Wereld Tussen Ons En Hulle Steek Kerse Aan Maak Asof Ons Aan Kan Gaan Kom Ons Sê Dat Ek Okay Is Dat Jou Flikkering ’N Boodskap Is Ek Dink Aan Jou Sekondes Hier Voor Ek Sag Word Voor Ek Ophou Skop Chorus Ek Het Gehoop Vir Vrede ’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe Ek Sien Jou In Wonderwerke Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge Oooh Oooh Oooh Oooh Bridge Ek Het Jou Soos My Swaard Van Been In Die Doderyk In Gedra, Alleen Ek Weet Daar Is Baie Van Ons, Maar Ooh, Ooh Ooh, Ooh Ek Het Jou Soos ’N Boot Van Been Tot Die Bodem Van Brein Gesink Ek Weet Daar’s Baie Van Ons, Maar Ooh, Ooh Ooh, Ooh Chorus Ek Het Gehoop Vir Vrede ’N Hangmat Oor My Uitgebrande Lewe Ek Sien Jou In Wonderwerke Ek Sien Jou In Die Uitgebrande Berge