Bpm: 110
Released: 26 June 2026
Album: Hierdie Oomblik
Intro
Verse 1
In Die Gange Van Kastele,
Staan Die Wagte Voor Die Deure,
En Niemand Word Ingelaat,
Wat Nie Daar Hoort Nie.
Verse 2
Teen Die Mure, Ons Getuie,
Van Ons Drome En Ons Geheime,
Veilig Hier Toegesluit,
In Ons Binnekamer.
Pre-Chorus
In Die Skadu Van Ons Liefde,
Dis Waar Ek Rus Kan Kry.
Chorus
Jy Is Myne,
Ek Is Joune,
Weggesteek In ‘N Heilige Plek,
Waar Ons Een Word,
In Ons Wese,
Toe Geweef Onder Vlerke Bedek,
Dis Net Ons,
Ek En Jy In Hierdie Oomblik,
Dis Net Ons,
Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam.
Verse 3
Hoe Begryp Jy Die Misterie?
Hoe Verduidelik Jy Wat Niemand Weet Nie?
Hier Waar Ons Een Word In Hart In Siel En Gees.
Pre-Chorus
In Die Skadu Van Ons Liefde,
Dis Waar Ek Rus Kan Kry.
Chorus
Jy Is Myne,
Ek Is Joune,
Weggesteek In ‘N Heilige Plek,
Waar Ons Een Word,
In Ons Wese,
Toe Geweef Onder Vlerke Bedek,
Dis Net Ons,
Ek En Jy In Hierdie Oomblik,
Dis Net Ons,
Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam.
Instrumental
Outro
Jy Is Myne,
Ek Is Joune,
Weggesteek In ‘N Heilige Plek,
Waar Ons Een Word,
In Ons Wese,
Toe Geweef Onder Vlerke Bedek,
Dis Net Ons,
Ek En Jy In Hierdie Oomblik,
Dis Net Ons,
Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam,
Dis Net Ons,
Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam.