Chordyes

Dankie

Dankie Lyrics by Corlea Botha

Bpm: 115 Released: 18 Mar 2019 Album: Onbreekbaar Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ja, Ek Het Gedink Hier Kom Moeilikheid, Ja, Ek Het Gesien Hoe Jy Vir My Kyk, Oe, Ek Het Gewonder Of Jy Voel Wat Ek Voel, Hier Diep Binne My? Verse 2 Ja, Ek Het Gedink Als Is Wit En Swart, Ek Het Gesien Hoe Loop Jy Weg Met My Hart, Oe, Jou Oë Praat My Oë Se Taal, Dis Wat Ek Bering, (Ooh Oh Ooh Oh). Pre-Chorus Mmm, En Die Rooi Liggies Flikker Wild In My Kop, Ja, Mmm, En Ek Wens Ek Het Geweet. Chorus Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het, Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het, Dankie, Dankie, Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker, Dankie Dat Jy My Hart Gebreek Het, Dankie Dat Jy Op My Verneuk Het, Dankie, Dankie, Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker. Interlude Verse 3 Jy't Presies Geweet Hoe Ek Voel Oor Jou, Jy't Jou Hart Opsetlik Weg Gehou, Oe, Jy Het Die Rook In My Oë Geblaas, Onder Jou Duim Gehou. Pre-Chorus Mmm, En Die Rooi Liggies Flikker Wild In My Kop, Ja, Mmm, En Ek Wens Ek Het Geweet. Chorus Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het, Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het, Dankie, Dankie, Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker, Dankie Dat Jy My Hart Gebreek Het, Dankie Dat Jy Op My Verneuk Het, Dankie, Dankie, Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker. Bridge Vir Die Skree En Die Lag En Die Tra-Ne, Vir Die Lief En Die Seerkry Aande, Al Ons Drome En Al Ons Planne . . .. Chorus Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het, Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het, Dankie, Dankie, Wat Nie Dood Maak Nie Maak Sterker, (Dankie). Vir Die Skree En Die Lag En Die Trane, Vir Die Lief En Die Seerkry Aande, Al Ons Drome En Al Ons Planne, Wat Nie Doodmaak Nie, Maak Sterker, (Dankie). Outro Oggendure Gesels In My Kamer, En Die Lewe Kan Wag Tot Later, As Ons Groet Sien Ek Jou Nie Vir Maande, Wat Nie Doodmaak Nie, Maak Sterker. Ek's Nie Dood Nie, Ek Is Sterker, Oooh Oooh.