Bpm: 124
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Jy's Elke Hartklop Binne My,
In Elke Asem Is Dit Jy,
Hoe Weet Ek Wat Jy Regtig Voel?
En Of Jy Elke Woord Bedoel?
Verse 2
Jy Sien Ek Staan Vir Jou En Wag,
Om Te Hoop Jy Sê Ek Mag,
Jou Hier Styf Vas Teen My Hou Moet Nooit Weer Berou,
Sê My Wat Maak Ons Nou?
Chorus
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Meer As Die Beste Gee,
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Van My Lewe En Liefde Leer.
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Elke Ster In Die Hemel Gaan Haal,
Ek Wil Jou In My Liefde Laat Verdwaal.
Verse 3
Vat Elke Tree Vanaand En Dans,
Ons Gee Ons Harte Weer Die Kans,
Om 'N Warm Gevoel Te Verstaan Te Bedoel,
Kan Jy Voel Wat Ek Voel?
Verse 4
Ek Voel Jou Asem Deur My Treën,
Vir Jou Die Sterre By Die Hemel Leen,
Hoe Die More Son Verskyn En Liefde Ons Verdwyn,
My Beste Gee.
Chorus
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Meer As Die Beste Gee,
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Van My Lewe En Liefde Leer.
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Elke Ster In Die Hemel Gaan Haal,
Ek Wil Jou In My Liefde Laat Verdwaal.
Bridge
En Ons Al Twee Hou Nog Vas,
Want Ons Weet Dis Ons Wat Pas,
En Ons Mis Hoe Dit Nog Altyd Was.
Outro
Ek Wil Vir Jou,
Meer As Die Beste Gee,
Ek Wil Vir Jou,
Van My Lewe En Liefde Leer.
Ek Wil Vir Jou, (Ek Wil Vir Jou),
Elke Ster In Die Hemel Gaan Haal,
Ek Wil Jou In My Liefde Laat Verdwaal,
Ek Wil Jou In My Liefde Laat Verdwaal.