Bpm: 90
Released: 13 June 2012
Album: Oseaan Se Blou
Intro
Verse 1
In Die Branders Rond Gedobber,
In Die Nagte My Bekommer Oor Alles,
En Een Aand In 'N Droom Kom 'N Engel
En Die Engel Sê Vir My,
Dis Alles Van Die Aarde, Hmm Mmm,
Glo Vir My.
Verse 2
Nou Sien Ek Als So Helder,
Soos Sonlig In Die Kelder,
En Al My Probleme Is Verby,
Dis Alles Van Die Aarde, Hmm Mmm,
Glo Vir My.
Chorus
Die Enigste Skat Wat Jy Saam Kan Vat,
Is Die Skat Van Die Liefde Diep In Jou Hart,
Die Res Van Die Goedjies Hier,
Is Van Die Aarde.
Verse 3
Jou Geld En Jou Juwele,
Jou Motors Jou Kastele,
Is Niks Nie,
'N Traan In 'N Kind Se Oog,
'N Skatkis Onder Die Reënboog,
Sê My,
Dis Alles Van Die Aarde, Hmm Mmm,
Glo Vir My.
Chorus
Die Enigste Skat Wat Jy Saam Kan Vat,
Is Die Skat Van Die Liefde Diep In Jou Hart,
Die Res Van Die Goedjies Hier,
Is Van Die Aarde.
Verse 4
Nou Sien Ek Als So Helder,
Soos Sonlig In Die Kelder,
En Al My Probleme Is Verby,
Dis Alles Van Die Aarde, Hmm Mmm,
Glo Vir My.
Outro
En Een Aand In 'N Droom Kom 'N Engel En Die Engel Sê Vir My,
En Een Aand In 'N Droom Kom 'N Engel En Die Engel Sê Vir My,
Dis Alles Van Die Aarde, Hmm Mmm,
Glo Vir My.