Bpm: 113
Released: 3 April 2020
Album: Love & Legehness
Intro
Verse 1
Ek Het Jou Gesien In Die Middel Van Die Nag,
Op Die Dans Baan Het Jy Alleen Gestaan,
Oooh Oooh Oooh,
Ek Het Mooi Geweet Wat Ek Nooit Kan Verwag,
Van Iemand Soos Jy Om Te Dans Met My.
Chorus
Die Beat Het My Verlief, Jy Is ‘N Hartedief,
Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang,

Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang.
Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang.
Verse 2
Ek Het Jou Gesien In Die Middel Van Die Nag,
Op Die Dans Baan Het Jy Alleen Gestaan,
Oooh Oooh Oooh,
Ek Het Mooi Geweet Wat Ek Nooit Kan Verwag,
Van Iemand Soos Jy Om Te Dans Met My.
Chorus
(Die Beat Het My Verlief, Jy Is ‘N Hartedief),
(Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang),
(Die Beat Het My Verlief, Jy Is ‘N Hartedief),
(Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang),
Die Beat Het My Verlief, Jy Is ‘N Hartedief,
Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang,
Die Beat Het My Verlief, Jy Is ‘N Hartedief,
Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang, Ek Sweer Ek Gaan Jou Vang.
Interlude

Outro